Description
Daan Retief Uitgewers
1984
Hardebandboek met watervlekke aan die onderkant van die bladsye regdeur die boek, alles egter nog mooi en leesbaar, ‘n letter M op die voorblad in pen geskryf (foto)
Omslagontwerp: Debby Liebowitz
Oorspronklike titel: Peter the gardener – 1966
Vertaal deur Rika Opper
Illustrasies: Annatjie Maree


