Trippe Trappe Trone : die Groot Afrikaanse Volksrympieboek

R250.00

Out of stock

SKU: KIN.ULU.009/17/5/21 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Derde druk 1976

Hardeband met omslag met heelwat stukkende plekkies op die hoek (foto), boek self binnekant is in puik toestand

Hierdie boek is in 1971 bekroon met die Tienie Holloway-medalje vir kleuterlektuur.

Baie skaars boek wat goud werd is.