Die Groot Sportboek vir Kleuter/Anthony Lupatelli

R90.00

Out of stock

SKU: KIN.THE.001/17 Category:

Description

Uitgewers: Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse Uitgawe 1975

Hardeband boek met effense skeure langs rugkant, vlekke op voorblad en agterblad, effense verweerde blaaie en gesnyde bladsy in onderste hoek heel agter in boek.