Description
Uitgewers: Tafelberg
Eerste Druk 1962
Hardebandboek met verweerde en effens geskeurde hoeke en rugkant. Voorblad effens gebuig. Plakker en geskrewe pen op voorste binneblad en vlekke op kante van blaaie.
Omslagontwerp: Willem Jordaan
R60.00
Hierdie boek bestaan uit 36 essays oor verskillende onderwerpe. Hier is ‘n paar:
Kinderspeletjies, Tweetaligheid, ‘n Venster op Europa, Stilton-kaas en boerewors, Kleingeld?, Reis met profyt, Ons dienswillige dienaar, SJP Kruger, Vas en suiwer, Kersvrede en so meer… Elke essay beslaan so een en half en bietjie meer of minder …
1 in stock