Description
Tafelberg
Eerste Afrikaanse uitgawe 1968
Hardeband met stofomslag maar agterkant van omslag is vol nommertjies geskryf
Saamgestel uit La foir aux cancre en Le rire en herbe
Vertaal uit die Frans deur Rina Scheiflinger
Original price was: R75.00.R60.00Current price is: R60.00.
Hierdie boek bestaan uit grys sêdinge, oorspronklik en outentiek, maak van Die agterbankers ‘n unieke skatkamer. Dis randvol met lagwekkende situasies, propvol dinge wat elkeen se lagspiere onophoudelik sal prikkel en dan is daar nog die vreemde feite…
Out of stock