Huishouding / Kate Bosman

R110.00

Inhoud:

Die woning
Tafeldek
Onderhoud en skoonmaak van porselein, glas prente en spieels
Kombuisstowe
Die linnekas en versorging van huislinne
Meubels
Tuisgemaakte meubels
Muurbekledings
Borsels, kammer en sponse
Klere
Skoene
Die bestuur van die Woning en die pligte van die bediende
Inkoop van Huishoudelike uitgawes
Huishoudelike uitgawes
Betalings en rekenings
Geldbelegging, assuransie en belasting
Huisplae
Om die huis met blomme te verfraai
Gesellige verkeer
Die bestuur en versorging van ‘n babatjie
Tuisverpleging
Eerstehulp by ongevalle

 

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ETS.008/10/21 Category:

Description

JL van Schaik Beperk

Sewende druk 1949

Hardebandboek effens verweer.