Die soutryers /Van Niekerk, AAJ

R90.00

Die Soutryers en ander vertellinge bevat omtrent 25 eietydse vertellinge van Van Niekerk se kindertye en grootwordjare, so eie aan sy kontrei en ervaring in die Namakwaland.

 

2 in stock

SKU: FIKSIE.NEL.065/5/2/23 ; FIKSIE.PCH.FV.026(d) Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Vierde druk 1967 // Tweede druk 1966

Hardebandboek met los stofomslag met verweer op die rante van die omslag

Omslagontwerp deur Harry Roelofs