Description
Gepubliseer deur die skrywer
Eerste druk 1992
Sagtebandboek met goudgeel voorblad
Bladuitleg deur Annatjie Feyt
Met illustrasies deur Tony Grogan en Christine Marais
Nog ander boeke deur die skrywer: Daar doer in Suidwes (1989)
R120.00
Hier is hy weer – die bobaas-verteller van Suidwes. Met sy heerlike humor en sy onfeilbare aanvoeling vir die komieklike situasie in die gewone gang van die menslike bestaan.
Ek ai, hoe ken hy nie sy mense nie, die mense van sy hartland met wie hy ‘n lewenslange verbintenis het. Hy’t begrip vir hulle in hul menslikheid en deernis met hulle in hul swaarkry. Hy lag vir hulle, maar hy huil ook saam met hulle, wnat oral en altyd bly hy een van hulle.
Hierdie eenmalige vertellings van Helm Jooste is met innemende eerlikheid geskryf maar met deurlopende selfspot. Ons verwelkom Dinge daar doer as ‘n waardige opvolgbundel vir Daar doer in Duitswes.
1 in stock
Gepubliseer deur die skrywer
Eerste druk 1992
Sagtebandboek met goudgeel voorblad
Bladuitleg deur Annatjie Feyt
Met illustrasies deur Tony Grogan en Christine Marais
Nog ander boeke deur die skrywer: Daar doer in Suidwes (1989)