Sale!

Oupot / LD van Vuuren

R80.00

Die boekie is uitgegee as ‘n geskriffie volgens die outeur en meer as ‘n onthouboek. Dis ‘n geselsboek vir manne met dieselfde liefde… kos!

 

1 in stock

SKU: KOO.GAI.121.17.08/23 Category:

Description

Uitgegee deur Old Mutual

Mei 1986

Hardebandboek met gekleurde skets op voorblad, boek het effense vog opgetel en blaaie gering gerimpel en watermerke op agterkant en vuil merke op voorkant

Uitleg en illustrasies: Mignon Jooste

Setwerk: Annette Stratford