Die soenoffer /Van Tonder, Morkel

R90.00

“Die soenoffer” is ’n roman wat op ’n Kaaplandse dorp afspeel en die verhaal vertel van ’n liefdesdriehoek tussen die dokter, Kasper, sy vrou Lizzie en Trui.

Die verhaal van ‘n groep mense op ‘n Suid-Kaaplandse dorp – vriende, voorgeevriende, vyande – daari hoofsaaklik om die enigste dokter daar, sy vrou en ‘n dame met wie hy oortree. As straf dink sy vrou iets vreeslik uit… wat jare duur. Maar die lewe loop soms anders as wat ‘n mens beplan…

In hierdie verhaal lewe ‘n hele kosmos. Haas elke leiersfiguur in die gemeenskap, en ook minderes, word uitgebeeld met priemende insig, maar ook met begrip en humor. Hierby word die eietydse politieke werklikheid boeie ingevleg: die naweë van die Inligtingskandaal, kleurvooroordele van die Nasionale party.

1 in stock

SKU: FIKSIE.GER.108/1/20 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1986

Sagtebandboek nog mooi

Bandtekening:  Fanie Bekker