666 /Richter, Francois

R75.00

Ons leef in die tyd waarin die Antichris sy verskyning moet maak. Dit begin duidelik word dat dit nie ‘n mite is nie, dat ons midde in die eintyd staan. Hoe gaan hy reageer en wat kan ons verwag? Baie onstellende feite en skokkende inligting word in hierdie publikasie bekend gemaak.

Out of stock

SKU: GEE.KLA.002/5/22 Category:

Description

Vaandel Uitgewers

Eerste druk Aug 2000

Dun sagtebandboekie 52 bladsye, effense waterlyn aan onderkant van die boek waar dit vog gekry het. Inhoud steeds netjies vir gebruik van ‘n skaars boek

Omslag en setwerk: Sonja Bonthuys