Description
Turksvy Publikasies
Eerste uitgawe eerste druk 2022
Sagteband boek splinternuut
Original price was: R240.00.R210.00Current price is: R210.00.
In hierdie digbundel skryf Elna van Niekerk oor die mitiese ontmoeting tussen mens en mens, mens en dier, mens en ding. Sy leef by-die-dinge en kyk met ’n vars oog na die wêreld en sy bewoners. Haar taalgebruik getuig van ’n fyn oor vir die klanknuanses en kleurskakerings van Afrikaans. Die digter Daniel Hugo noem Van Niekerk se debuut die opwindende werk van ’n selfversekerde digter.
1 in stock (can be backordered)
Turksvy Publikasies
Eerste uitgawe eerste druk 2022
Sagteband boek splinternuut