Krygsheer van die Melkweg / Douglas Hill

R110.00

1 in stock

SKU: JEUG.DON.007/9/5/23; JEUG.ALM.(B).007/8/23 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1984

Hardebandboek met mooi skets op voorblad, hoekies effens geskaaf, boek is binne soos nuut behalwe vir blaaie wat vergeel het

Oorspronklike titel: Galactic Warlord – 1979

In Afrikaans vertaal deur Jan Schaafsma