Jantjie Muis en Jakob Slang en ander verhaaltjies / C.J. Langenhoven

R90.00

1 in stock

SKU: JEUG.VIE.069/11/21 Category:

Description

Tafelberg-Uitgewers Bpk.

Nuwe uitegawe, Eerste druk 1976

Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad illustrasie, pen inskrywing op binneblad, effense verweer van hoeke

Bandontwerp & ilustrasies deur Cora Coetzee