Description
Perskor – Kagiso
1998
Sagtebandboek in mooi toestand
Omslag: Douw van Heerden
R80.00
“Die sieketrooster se taak was nie maklik nie. Hy moes dié wat krank van liggaam en gees is vertroos, hulle leer en stig. Met hierdie missie voor oë was dit seker maklik om te moraliseer. Bertrand Retief doen dit egter anders. Sy luimige sketse getuig van iemand wat wyd gereis het, goed geluister het, mooi gekyk het, en nou terugkom om te sê dat hy wel rede tot droefenis op hierdie tranedal gevind het, maar ook innigheid, en veral heelwat om oor te lag. ‘n Kuur teen die somberheid van ‘n stukkende wêreld. ”
– Jeanette Ferreira.
1 in stock
Perskor – Kagiso
1998
Sagtebandboek in mooi toestand
Omslag: Douw van Heerden