Description
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1987
Baie mooi sagteband boek met ‘n treffende voorblad skets
Omslagontwerp: Margaret Poynton
R100.00
Die verhaal van Johan Folscher se ontsnappings en ontberings tydens die Tweede Wêreldoorlog berus grotendeels op feite soos dit plaasgevind het.
Enkele gebeure is egter “geromantiseer” om meer kleur aan die verhaal te gee, alhoewel die weergawe so waarheidsgetrou as moontlik gehou is.
Meer as vier dekades later het sy vriend, Johan Huisamen, dit oorgeskryf van ‘n bandopname, waarop Folscher die hele verhaal vertel het. Hierdie boek bied meer as ‘n eensydige weergawe van ontbering en dood. Dit vertel ook van die kameraadskap, humor en deernis tydens die oorlogsjare. ‘n Verhaal wat die leser nie maklik sal neersit nie…
Out of stock
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1987
Baie mooi sagteband boek met ‘n treffende voorblad skets
Omslagontwerp: Margaret Poynton