Bloedrivier / VE d’Assonville

R90.00

Bloedrivier deur prof. Victor d’Assonville roep die verpletterende Slag teen sowat 15 000 Zoeloes amper voelbaar in die leser se geestesoog op. Pragtige kleurfoto’s asook ‘n kaart, swart en wit foto’s en sketse belig hierdie deel van die Boerevolk se geskiedenis wat terselfdertyd ootmoed en bewondering afdwing.

4 in stock (can be backordered)

SKU: GESK.MAR.NUUT.001-005/9/23; GESK.MAR.006-010/11/23 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Marnix

Eerste druk 2000

Sagteband – Splinternuut