Legendes van ons eie Land / P. J. Nienaber

R80.00

Inhoud:

Die heks van Hexrivier
Die legende van die Paarl
Tafelberg se kleed
Die vlieënde Hollander
Die legende van Postmasburg
Op Salem rus ‘n vloek
Die legende van Helspoort

Out of stock

SKU: JEUG.DCON.109/12/21 Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

Tweede Druk

Excelsiorboekies St. 4,  No.12

Hardebandboek met verweer op hoeke en kante, plakker oor rugkant, binnekant van boek in goeie kondisie, biblioteek kaartjies, plakkers en stempels op agterste binneblad, effense verkleuring van eerste 3 bladsye voor die teks begin, nog in bruikbare toestand en boekblaaie almal skoon en netjies