Sale!

Berigte te velde /van Wyk Louw, NP

Original price was: R110.00.Current price is: R90.00.

Opstelle oor die idee van ‘n Afrikaane Nasionale Letterkunde met die vlg hoofstukke in die boek:

I) Die rigting van die Afrikaanse letterkunde
II) Aristokratiese Kuns en die Volk
III) Gedagtes oor die Nasionalisme en die kuns
IV) Onderhoud per Brief
V) Willem Kloos 1859-1938
VI) Die strewe van die Jonger Afrikaane Poësie|
VII) ‘n Oproep
VIII) Die literatuur in die Kryt
IX) ‘n Gesprek waarin niks beslis word nie.

 

Out of stock

SKU: TAAL.CHA.016/6/20 Category:

Description

JL van Schaik Beperk

Tweede druk 1959

Hardebandboek in redelike toestand met los omslag en naam va n ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf