Rooiborslaksman /van Zyl, Marinda

R220.00

In Rooiborslaksman word die negentiende-eeuse konflik tussen die Namas, die Herero’s en die Duitsers in die Suidwes-Afrika vervleg met die lewensverhale van Liesbet Lambert wat wees gelaat word tydens die pokke-epidemie en Frederik Vlermuis vir wie Gobabis se kerktoring soos die kameeldoringboom lyk waaraan die rooiborslaksman sy prooi ryg.

Out of stock

SKU: FIKSIE.RYK.022/11/22 Category:

Description

Tafelberg-Uitgewers

Eerste uitgawe 2020

Sagtebandboek nog in mooi toestand, puntjie van voorblad onder is effens gebuig, binne nog skoon

Omslagontwerp: Michiel Botha