Jan Leendert /Bredenkamp, Lategan P.

R70.00

Met sy kar en vier donkies maak Jan Leendert op ‘n dag sy opwagting by Pieter-hulle op die plaas. Hy kom bedel nie sommer ‘n los werkie nie, maar bied sy dienste as skaapwagter aan met ‘n parmantige ‘ek vat g’n nonsies nie’ – ‘n uitlating wat tot almal se verbasing nie Pieter se vurige pa se toorn laat ontvlam nie.

1 in stock

SKU: FIKSIE.FOR.061/12/22 Category:

Description

Protea Boekhuis

Eerste uitgawe eerste druk 2009

Klein sagtebandboek in nuwe toestand

Bandontwerp: Etienne van Duyker