Hottentots / GS Nienaber

R550.00

Inhoud:

‘n Nuwe nasei word ontdek
Die hottentotte dans
Inlander en uitlander leer mekaar vertrou
Waar orals na ‘n verklaring van die woord Hottetots gesoek is
Geleerdes maak heftig rusie oor ‘n naam
Van die dans op die dansers
Gesukkel met ‘n “onleerbare” taal
Die eerste suksesse
Nuwe hoogtepunte
Besinning
Verwysings
Woordelys

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.003/18/4/23 Category: Tag:

Description

JL van Schaik

1963

Bruin hardebandboek met kleefplastiek oorgetrek – geringe waterskade sigbaar op onderkant van die boek, sigbaar op voorblad onder

Die boek is ‘n yslike stuk werk met ‘n briefie voorin boek geteken deur die Stadsekretaris van Windhoek (net ter interessantheid). Die taal van die Hottentot is hierin met groot sorg ondersoek en opgeteken.