Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1979
Rooi hardebandboek in redelike toestand, boek is egter baie gelees (veral aan die onderkant van elke bladsy toon dit verweer maar is met kleefplastiek verstewig) is hierdie pragtige volkleurstorieboek
Bitter skaars
Reeks: Kaptein Klamhout
Oorspronklike titel: Pugwash in the Pacific – 1973
Ilustrasies ook deur John Ryan
In Afrikaans vertaal deur Katrien Webb

