Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1993
Sagtebandboek met helderkleurige voorblad, in mooi toestand, blaaie is lig vergeel, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf
Mooiste voorbladskets deur die bekende illustreerder Cora Coetzee
R85.00
Inhoud:
Die skrywer behandel verskillende dag tot dag kwessies wat van toepassing is op alle mense
Bv. skryf jy oor Vasberandenheid, Inkopies, Ekonome, Raadgewers, Entoesiasme waardes en normes, Getuienis, Vrouebestuurders…. En nog vele meer.
Out of stock