Rustig vloei die Moreleta /Kritzinger, SJ (samesteller)

R140.00

Geskiedenis van Silverton, Meyerspark, Salieshoek, La Concorde, Wilgers, Murrayfield, Val de Grace, Lydiana, La Montagne, Brummeria, Georgeville, Navors met herinneringe van ou inwoners.

Inhoud:
Gedenkalbum van die Uniefees, Silverton, 13-14 Mei 1960
Verdere grepe uit die Geskiedenis van Silverton
Silverton se raaisels, die vulkaanramp, Roodeplaatdam en die terroriste-aanval
Ontwikkeling van Silverton se Stadsraad vanaf sy stigting tot by die Unie-fees 1960
Kerklike bedrywighede
Pioniersopelugbmuseuem, Silverton
Ons Nuusblad 1962
Die Silvertonse Laerskool, 1906-1979
Hoërskool Silverton
Geloftedag en die Voortrekkers
Joseph Jacobus Bosman (“Oom Bossie”)
Herinneringe uit die verlede oor persone reeds oorlede en deur persone van oor die 80 jaar
Verdere herinneringe van ou Ingesetenes
Meyerspark
Salieshoek en La Concorde
Die Wilgers
Murrayfield, Val de Grace, Lydiana, Georgeville, La Montagne, Brummeria en Navors
Naam- en sake register

Out of stock

SKU: GESK.ALG.0009/9/23 Category:

Description

Salieshoek, Pretoria

1980

Hardebandboek in mooi nuwe toestand

Omslagfoto: Pioniershuis, Silverton – skildery deur ds. BKJ Anderson

Voorwoord deur Hansie Grobler (Voorsitter van die die Meyerparkse Rapportryers) – 1980