Description
Uitgewer: Jonathan Ball
Eerste uitgaw 2018
Boek is nog soos nuut
Nico Moolman is ook die skrywer van Boer Whore wat in Afrikaans verwerk is deur Francois Smith.
R400.00
Hierdie pragtige kleurboek bevat meer as 100 rare foto’s uit die Anglo- Boereoorlog waarop Nico die afgelope paar jaar in sy ‘speurtogte’ as leke-historikus afgekom het. Dit sluit in etlike glasnegatiewe uit die oorlog waarvoor hy ’n spesiale skandeerder moes laat maak het om dit te digitaliseer.
Die foto’s bied ’n baie intieme blik op Boerekrygers en Britse soldate te velde en in hul kampe en bevat wonderlike detail oor praktiese werklikhede van die oorlog. Tussendeur die foto’s vertel Nico die verhale van sy ontdekkingstogte oor die jare. Van die dagboek van ‘n Boerekrygsgevangene wat op die vullishoop van die DBV gevind is tot die oorlogslagveld wat hy herontdek het.
Out of stock
Uitgewer: Jonathan Ball
Eerste uitgaw 2018
Boek is nog soos nuut
Nico Moolman is ook die skrywer van Boer Whore wat in Afrikaans verwerk is deur Francois Smith.