Description
Nasionale Pers
Dun sagtebandboek met vergeelde blaaie en bladsye wat bros is van ouderdom. Naam ven asdres van die vorige eienaar voorin die boek geskryf.
Die stuk is eerste opgevoer deur lede van die Toneelvereniging van die Grey-Universiteitskollege in 1924 op ‘n toneelreis deur die Suidelike Vrystaat. Verlof vir opvoering moet van die skrywer verkry word.

