Veertien seuns op ‘n eiland /Verne, Jules

R120.00

Out of stock

SKU: FIKSIE.BIK.014/26/02/24(SUR) Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1968

Hardeband met stofomslag, effense verweer op hoeke en kante, geskrewe pen en stempel op voorste binneblad en stempel van vorige boekwinkel in boek en naam van ‘n vorige eienaar voorin boek – inhoud van boek is in puik toestand

Oorspronklike titel van boek: Deux Ans de Vacances – 1888

In Afrikaans vertaal deur Chris van Lille (Skuilnaam van André P Brink)

Tekeninge deur Victor G. Ambrus uit: A Long vacation