Description
JL van Schaik
Vier en twintigste druk 1971
Oranje hardebandboek met Kees voorop die voorblad, stempel van skoolname voorin maar boek is in redelike toestand, ligte koki merke deur ‘n kind op die titelbladsy binne
Illustrasie: Anne Leaver
Teksillustrasies: WM Timlin

