Description
Lapa uitgewers
Eerste druk 2013
Sagtebandboek in puik toestand, so goed soos nuut
Illustrasies deur Alex van Houwelingen
Deel van die Zackie Mostert-reeks nr. 7
R70.00
Zackie en Vincent kan nie wag om te gaan kamp nie. Hulle gaan HOPE avontuur hê. Maar van die begin af loop dinge skeef. Iemand hou aan om hulle simpel poetse te bak. En boonop word daar stories vertel oor ‘n NARE GEDAANTE wat in die bosse by die kampterrein rondsluip…
1 in stock
Lapa uitgewers
Eerste druk 2013
Sagtebandboek in puik toestand, so goed soos nuut
Illustrasies deur Alex van Houwelingen
Deel van die Zackie Mostert-reeks nr. 7