Description
Crossbow Marketing Consultants
Volume 1
Eerste uitgawe 2007
Hardeband in puik toestand
Volkleur illustrasies deur Gavin Thompson
Vertaler: Karin van der Mast
R50
R50.00
Pieter se liefde vir sy skool verdiep na mate hy die wonderlike gees van integrasie en opregte begrip vir sy ligaamlike gestremdheid op ‘n genotvolle wyse ervaar. In hierdie storie betoon die personeel en leerders van die Laerskool Addinton soveel empatie vir en meelewing met Pieter wat rolstoelgebonde is. Beslis enig in sy soort is die natuurlike vorm van integrasie en aanvaarding wat ons in hierdie verhaal teëkom. Die verhaal is spesiaal geskryf om te wys hoe die liggaamlik gestremde persoon nie net in hoofstroomskole gefasiliteer kan word nie, maar hoe hierdie persone in die gemeenskap opgeneem behoort te word.
1 in stock
Crossbow Marketing Consultants
Volume 1
Eerste uitgawe 2007
Hardeband in puik toestand
Volkleur illustrasies deur Gavin Thompson
Vertaler: Karin van der Mast
R50