Stories vir dogters / Samesteller Ela Spence

R100.00

23 mooi stories vir dogters deur van ons bekendste kinderboekskrywers soos CS Badenhorst, Sit, Annette Spence, Joubero Malherbe, Empie Maritz, Polly Marais, Elise Kruger, Minnie Postma  en nog ander…

Out of stock

SKU: JEUG.CON.007/5/24 Category:

Description

JP van der Walt en seun

Eerste druk 1968

Goudgeel hardebandboek sonder stofomslag, boek is nog netjies met ‘n naam voorin boek geplak

Illustrasies deur Annette Spence