Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1968
Ligpers hardebandboek in mooi toestand, alhoewel daar potloodaantekeninge in die boek is
Vertaal in Afrikaans in 1968 deur T Schoeman
Oorspronklike titel: Djadja Wanja (eerste opvoering in die Moskouse Kunsteater op 26 Oktober 1899)
Vertaal deur Karel Schoeman
Eerste opvoering van die vertaling deur TRUK op 23 Februarie 1967

