Die plaasvervangers /Fourie, Pieter

R75.00

Die plaasvervangers is ‘n Oude Libertas-opdragwerk en is op 22 Desember 1978 vir die eerste keer deur KRUIK in die Nico Malan-teater Kaapstad opgevoer onder die regie van Pieter Fourie. Akteurs wat opgetree het was o.a.

Anna Neethling-Pohl, Mark Banks, Martin Crous, Willem de la Querra, Kristo Pienaar, Pual Slabolepszy, Lida Meiring, Brumulda Jansen van Rensburg en ander

 

1 in stock

SKU: DRA.TJA.003/9/17 Category:

Description

Uitgegee deur Perskor-Uitgewery

Eerste uitgawe, eerste druk 1978

Hardeband sonder stofomslag met mooi swart en wit foto op voorblad, in goeie toestand. Plakker afgetrek op titelbladsy