Description
Human & Rousseau
Vierde druk 1993
Sagteband buiten vir stempelmerk op binnebald is boek in baie mooi stewige en netjiese toestand
Tweede kopie – in puik toestand – oorgetrek met kleefplastiek
R75.00
Die potlooddief en die engel is ‘n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.
1 in stock
Human & Rousseau
Vierde druk 1993
Sagteband buiten vir stempelmerk op binnebald is boek in baie mooi stewige en netjiese toestand
Tweede kopie – in puik toestand – oorgetrek met kleefplastiek