My mense: ‘n Versameling Afrikaanse kortverhale uitgesoek en met aantekeninge voorsien /Du Toit, PJ

R70.00

Inhoud – Letterkunde of woordkuns

Elke storie word van vrae voorsien na die storie.

  1. Hennie Aucamp – Die les
  2. Margaret Bakkes – Lea
  3.  Pirow Bekker – ‘n Ooilam weg
  4. MC Botha – Stad
  5. Abraham H de Vries – Rooikoos Willemse is soek
  6. Abraham H de Vries – Die rooi vaas
  7. PJ Haasbroek – Sy bok
  8. Marietjie Kotzé – Boontjiebredie
  9. Elise Muller – Die vrou op die skuit
  10. PJ Philander – Nomwa
  11. Jan Rabie – Lied oor Niemandsland
  12. Dot Serfontein – My mense

2 in stock

SKU: KOR.ALG.008/15/5/2489; KOR.ALG.03/19/7/24 Category:

Description

Academica

Derde druk 1986

Rooi sagtebandboek in redelike toestand, potloodmerke en aantekeninge in die boek