Plek vir nog een /Weideman, C

R55.00

Hierdie bundel is ‘n bloemlesing saamgestel vir die Hoërskool en van ‘n inleiding voorsien, genaamd: Die bruinman in ons midde.

Verhale van en oor die Kleurling. Die volgende skrywers se kortverhale verskyn in die bundel:

ID du Plessis – Die verbode ryk
Kootjie van den Heever – Net maar ‘n hond en Sy geskenk
Mikro – Dawid en Die koperkan
Toon van den Heever – Ou Sem en Vader Krismis
Ben Conradie – Spore op die bergpad
Gert Pretorius – Tot siens Johnnie
Jan Rabie – Plek vir nog een
Tommy Carse – Die vissers van Kalkbaai, Die snoekvangers van Vioolsbaai en die Snoekvangers van Houtbaai
SV Petersen – Goedgery
Chris Barnard – Die Houtbeeld

 

S

 

 

 

 

Out of stock

SKU: KOR.ALG.112/2/22 Category:

Description

Uitgewers: Voortrekkerpers

Datum: Tweede uitgawe 1968

Toestand: Hardeband met omslag maar heelwat verweer op kante van die omslag boekinhoud netjies