Drie arm kleremakers / Ambrus, Victor G

R65.00

Out of stock

SKU: KIN.CON.009/5/24 Category:

Description

Anansi-Uitgewers

1989

Hardebandboek in stewige toestand, ongelukkig het ‘n kind in potlood prentjies en haar naam op ‘n paar plekke in die boek geskryf – kry dit nie uitgevee nie.

Oorspronklike titel van boek:  The three poor tailors– 1965

In Afrikaans vertaal deur Lydia Snyman