Die Groot drukkie-boek / Guido van Genecten

R80.00

In hierdie boeke sien ‘n mens hoe verskillende diere hul liefde wys: Olifante hou mekaar met hul slurpe vas, katjies speel wild en ystervarkies moet maar versigtig druk…

Die Groot drukkie-boek is ‘n prettige prenteboek vir peuters vanaf 24 Maande met die kind se vaardighede as tema.

Out of stock

SKU: KIN.DON.002/6/24 Category:

Description

Protea Boekhuis

Eerste Afrikaanse uitgawe 2011

Hardeband kartonboek met dik bladsye ideaal vir kleintjies wat nog boeke wil skeur