Bronne by die studie van Afrikaanse digbundels – 1900-1978 /Senekal, Jan en Van Aswegen, Karien

R150.00

Bronne by die studie van AFrikaanse digbundels – alfabeties volgens die digters.

Hierdie boek is in die eerste plek bedoel vir onderwysers, skoliere en studente wat op ‘n speurtog moet gaan en dikwels meer tyd daaraan moet spandeer as die studie self.

Daar word uitgegaan van die standpunt dat sekondêre bronne by teksuele studie deel is van die leser se konteks.

Die digters verskyn in alfabetiese volgorde en onder hulle die name van digbundels.

1 in stock

SKU: TAAL.ALG.009/6/24 Category:

Description

Perskor-Uitgewery

Eerste uitgawe eerste druk 1981

Blou hardebandboek in mooi toestand