Hokaai / Heese, Hester

R65.00

1 in stock

SKU: KIN.LIN.027/5/24 Category:

Description

Die Kinderpers van SA

1977

Geel hardebandboek in mooi toestand, die omslag is uitgeknip en geplak op die voorblad, ou bibboek met swart koki-strepe oor die barcode getrek

Boek is pragtig geillustreer deur Marjorie Wallace, boeksakkie agterin boek geplak