Description
Tafelberg-Uitgewers
Eerste uitgawe 1981
Hardebandboek in mooi toestand maar daar is ‘n rooi bibstempel voorin die boek asook ‘n naam van ‘n vorige eienaar
Illustrasies deur Cora Coetzee
Die heldedaad van Mientjie Mier is oorspronklik oor Wielie-Walie voorgelees in “Viet-viets”, “Boepie”, “Die duisendpoot” en “Die Skoonheidskompetisie” oor Siembamba. Die verhaaltjies word gepubliseer met goedgunstige toestemming van die SATV en SAUK.

