Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2017
Sagteband in puik netjiese toestand (waarskynlik nog nooit gelees nie)
R200.00
Annemari Coetser is in Durban gebore, maar oor die ganse land getoë. Sy begin eers op sestig skryf. Haar debuutroman verskyn in 2007, en was ‘n finalis in Sanlam en Insig se Groot Romanwedstryd. In die vier jaar daarna verskyn daar feitlik elke jaar’n nuwe roman van haar. Die vonk vir Alles begin met Anna was Coetser se navorsing oor haar herkoms, en bowenal toe sy een reënerige dag by die graf van haar onbekende ouma staan en wonder wie Anna werklik was.
2 in stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2017
Sagteband in puik netjiese toestand (waarskynlik nog nooit gelees nie)