Donkertyd: My naam is Tina /Le Roux, Mariël

R190.00

Die donker het ’n manier om jou in te haal. Op die plaas Die Laagte in die hartjie van die Boland, waar vyf geslagte Jouberts ’n bestaan gemaak het, word Tina in ’n huis vol donkerte groot: Daar is haar bullebakpa, Servaas, haar sagte, maar swakkelingma, Annie, en haar outboet, Sarel, die “sondekind”. Wanneer haar pa sy woede op hulle uithaal, paai haar ma: “Vergewe hom maar. Sy kindertyd was donker.” In ’n poging om van haar eie donker kindertyd te vlug, word Tina uiteindelik ‘n verpleegster. Só probeer sy genesing bring. Sy kom egter gou agter dis nie so maklik om van jou verlede te ontsnap nie. Die donker het ’n manier om jou in te haal.

Out of stock

SKU: FIKSIE.CVR.001/16/10/24 Category:

Description

Lapa Uitgewers

Eerste uitgawe 2024

Sagtebandboek soos nuut