Description
Folio
Eerste sagteband uitgawe, tweede druk 1990
Sagtebandboek met verweer op omslag en stempelmerke op binneblad, blaaie effens vergeel, maar nog stewig en netjies
R60.00
Verste grens is ‘n oorlogsroman wat afspeel op die grens van die Repbliek van Suid-Afrika. Dit handel oor manwees, vrouwees, menswees. Dit verken die krag van mense wat hulle grense moet oorsteek, grense van lyding, besining, die lewe self.
1 in stock
Folio
Eerste sagteband uitgawe, tweede druk 1990
Sagtebandboek met verweer op omslag en stempelmerke op binneblad, blaaie effens vergeel, maar nog stewig en netjies