Description
Tafelberg-Uitgewers
Eerste uitgawe, eerste druk 1988
Hardebandboek met pragtige glans voorblad, naam van vorige eienaar voorin boek dood getrek met swart pen, res van inhoud is in puik skoon en netjiese toestand
Bandontwerp deur Fanie Bekker
Hierdie boek is bekroon met die Brons Sanlam-prys vir jeuglektuur in 1988.

