Brandhout uit die vuur / Lassie Hofmeyr
Brandhout uit die vuur: Die aangrypende geskiedenis van ‘n hedendaagse geloofmonument – die verhaal van die Maria Kloppers Kinderhawe deur Lassie Hofmeyr Maria Kloppers het al as jong meisie die dringende behoefte gehad om te dien en vir die Here te werk. Dit was juis in hierdie tyd dat ds AP Kriel iemand nodig gehad het…