Description
Uitgewer: Penstock Publishing (‘n drukkersnaam van Hemel & See Boeke)
ISBN: 978-0-9922219-8-0
Formaat: 198 x 292 mm, kussing-hardeband, 64 pp
Eerste uitgawe eerste druk, 2o14
Uit Engels vertaal deur Helga Steyn
R190.00
NUWE BOEK
Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.
Daar is sowaar geen ander tydperk in ‘n mens se lewe waarin daar soveel twyfel en vrees bestaan en waaroor daar soveel wanopvattings is soos adolessensie nie. Dit geld seuns sowel as meisies. Dit is ook geen wonder nie, as ‘n mens dink aan al die veranderings wat jy in elke opsig in jou tienerjare deurgaan.
In hierdie boek sal jy antwoorde vind op 101 vrae en situasies waarvoor jy of party van jou vriende sonder twyfel in hierdie stadium te staan sal kom. Vir duidelikheid het ons hulle in onderafdelings verdeel.
Out of stock
Uitgewer: Penstock Publishing (‘n drukkersnaam van Hemel & See Boeke)
ISBN: 978-0-9922219-8-0
Formaat: 198 x 292 mm, kussing-hardeband, 64 pp
Eerste uitgawe eerste druk, 2o14
Uit Engels vertaal deur Helga Steyn