Description
Hierdie boek is in sagteband gedruk en saamgestel deur die vroue van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, Bloemfontein.
Eerste uitgawe eerste druk 2016.
R250.00
Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag bring tydlose Boerekosresepte, pragtige kleurfoto’s van artefakte uit die oorlog en fassinerende brokkies historiese inligting saam in een boek. Dit bevat meer as 100 resepte vir alles van biltong en beskuit, watertand wildspastei en pampoenkoekies tot ’n magdom gebak. Die skrywers verweef hierdie resepte soomloos met historiese feite soos oor hoe Nonnie de la Rey, vrou van genl. Koos de la Rey, moes vlug en in die veld oorleef.
Out of stock
Hierdie boek is in sagteband gedruk en saamgestel deur die vroue van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, Bloemfontein.
Eerste uitgawe eerste druk 2016.
Weight | 0.791 g |
---|