Sale!

Die bepaalde uur / Elsa Spence

R70.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.JEA.076/11/22 Category:

Description

KEURBIBLIOTEEK

Gedruk en gebind deur Nationale boekdrukkery beperk

Eerste druk 1975

Hardebandboek met geskeurde en herstelde stofomslag.

Vergeelde blaaie met vorige eienaar se naam in pen geskryf en blaaie het effense skimmelvlekkies

Boek is in goeie toestand en is stewig